{"id":14075,"date":"2025-03-12T13:09:23","date_gmt":"2025-03-12T11:09:23","guid":{"rendered":"https:\/\/jaglekker.co.za\/?p=14075"},"modified":"2025-03-12T13:09:23","modified_gmt":"2025-03-12T11:09:23","slug":"bestel-jou-nuwe-teleskoop-met-die-druk-van-n-knoppie-by-karoooutdoor-com","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/bestel-jou-nuwe-teleskoop-met-die-druk-van-n-knoppie-by-karoooutdoor-com\/","title":{"rendered":"Bestel jou nuwe teleskoop met die druk van \u2018n knoppie by KarooOutdoor.com"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die jagseisoen kruip al nader en jagliefhebbers of boere wat v\u00ear van winkels af bly kan solank aanlyn hulle jagtoebehore by KarooOutdoor gaan koop. Indien jy al lankal \u2018n afstandmeter soek of \u2018n beter teleskoop vir jou geweer wil h\u00ea, hulle het iets van alles.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><br \/>Toe Etienne du Plessis van KarooOutdoor agt jaar gelede nie op die internet \u2018n teleskoop vir sy jaggeweer kon kry nie, het hy die geleentheid aangegryp om \u2018n aanlynplatform te skep wat jagtoerusting verkoop.<br \/>\u201cEk het \u2018n paar verskaffers genader oor die konsep. \u2018n Paar van hulle was huiwerig maar het nietemin ingestem. Tans is KarooOutdoor die grootste handelaar in die land van sommige van ons verskaffers. Ons is die vinnigste groeiende aanlyn jagbesigheid in Suid-Afrika,\u201d s\u00ea Lezanda du Plessis, Etienne se vrou, van KarooOutdoor.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><br \/>Etienne is skielik aan die begin van 2024 oorlede en Lezanda moes alleen aangaan met die besigheid sodat sy nalatenskap kan voortgaan.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><br \/>Kli\u00ebntediens en spoed is vir Lezanda van uiterste belang wanneer dit by aanlyn aankope kom. \u201cKli\u00ebnte wil nie sukkel om iets aanlyn te koop nie anders los hulle dit sommer en aangesien ons nie \u2018n fisiese winkel het nie is dit baie belangrik om uitstekende diens vir aanlynkopers te lewer,\u201d s\u00ea Lezanda.<br \/>\u201cOns probeer ook so gou moontlik reageer op navrae, veral op sosiale media, en tegniese advies te verskaf.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><br \/>Maak nie saak waar jy in die platteland bly nie KarooOutdoor gebruik \u2018n welbekende betroubare koerierdiens en ons stuur bestellings regoor die land so spoedig moontlik. Hulle het verskillende afsetpunte regoor die land van waar hulle hul produkte uitstuur.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><br \/>Hulle het die mees bekendende handelsmerke aanlyn beskikbaar van geweerteleskope, v\u00earkykers, afstandmeters, knaldempers en nagsigtoerusting waaronder die termiese of thermals baie goed verkoop.<br \/>\u201cBaie boere en mense in die stede koop die thermal produkte vir veiligheid en beskerming. En dan natuurlik is ons gefokus op die jagters om vir hulle die beste gehalte produkte te kan verskaf,\u201d voeg Lezanda by.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><br \/>Lezanda noem dat hulle oorspronklik van die Karoo is, vandaar die naam van die besigheid, maar tans in Bredasdorp woon en die besigheid van daar af regoor die land bestuur.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><br \/>Indien jy dalk \u2018n nuwe teleskoop wil h\u00ea of enige ander toebehore vir jou geweer, kontak Lezanda by 063-265-0742, info@karoooutdoor.co.za of besoek hulle webwerf vir jou aanlyn aankope: www.karoooutdoor.com<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img fetchpriority=\"high\" decoding=\"async\" width=\"1900\" height=\"470\" src=\"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/karoo-outdoor-Banner.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-14080\" srcset=\"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/karoo-outdoor-Banner.png 1900w, https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/karoo-outdoor-Banner-300x74.png 300w, https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/karoo-outdoor-Banner-1024x253.png 1024w, https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/karoo-outdoor-Banner-768x190.png 768w, https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/karoo-outdoor-Banner-1536x380.png 1536w, https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/karoo-outdoor-Banner-600x148.png 600w\" sizes=\"(max-width: 1900px) 100vw, 1900px\" \/><\/figure>\n\n    <div class=\"xs_social_share_widget xs_share_url after_content \t\tmain_content  wslu-style-1 wslu-share-box-shaped wslu-fill-colored wslu-none wslu-share-horizontal wslu-theme-font-no wslu-main_content\">\n\n\t\t\n        <ul>\n\t\t\t        <\/ul>\n    <\/div> \n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die jagseisoen kruip al nader en jagliefhebbers of boere wat v\u00ear van winkels af bly kan solank aanlyn hulle jagtoebehore by KarooOutdoor gaan koop. Indien jy al lankal \u2018n afstandmeter soek of \u2018n beter teleskoop vir jou geweer wil h\u00ea, hulle het iets van alles. Toe Etienne du Plessis van KarooOutdoor agt jaar gelede nie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":13,"featured_media":14080,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"postBodyCss":"","postBodyMargin":[],"postBodyPadding":[],"postBodyBackground":{"backgroundType":"classic","gradient":""},"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[53],"class_list":["post-14075","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-jagwapens-toebehore","tag-featured-properties"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/14075","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/users\/13"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=14075"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/14075\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/media\/14080"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=14075"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=14075"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jaglekker.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=14075"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}