Trailer Coolers

Trailer Coolers

Price range: R5390,00 through R6050,00

Trailer Deluxe Coolers

Die Coolers is perfek om jou vleis stof vry te hou en ook kouer vir langer

SKU: Trailer cooler-1
Category:

Description

Die Coolers is perfek om jou vleis stof vry te hou en ook kouer vir langer
PVC plastiek is saam gesmeld sodat daar geen plek vir lekke is nie
PVC binne kant is nie aan die bodum vas geheg nie wat skoon maak
maklik maak
Cooler is goed geisuleer en in 400-500 km het ons maar 3-4 grade verloor
Die deksel is uitgele met Alumina vir exstra insulasie
Die coolers is buigbaar so dit is baie maklik om op te rol en weg te pack
Coolers is stof en waterdig
Dra handvatsels is reg rondom die sak van links na regs wat help om
swaarder te dra
Coolers is nie net vir vleis nie maar kan ook gebruik word vir
kamp,inkopies en selfs kleure weg te pak
Nose cone cooler is made to fit to your
trailers

Trailer Deluxe Coolers

Additional information

Dimensions 60 × 80 × 50 cm
Cooler Size

5 ft Trailer Cooler (138 x 97 x 50) : R 5390, 6 ft Trailer Cooler (168 x 97 x 50) : R 5720, 7 ft Trailer Cooler (204 x 97 x 50) : R 6050

Color

Black, Olive, Grey

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Trailer Coolers”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products