Bakkie deluxe coolers

Bakkie deluxe coolers

Price range: R3960,00 through R7370,00

Bakkie deluxe coolers

Die Coolers is perfek om jou vleis stof vry te hou en ook kouer vir langer

SKU: bakkie cooler
Category:

Description

Beskrywing
Die Coolers is perfek om jou vleis stof vry te hou en ook kouer vir langer
PVC plastiek is saam gesmeld sodat daar geen plek vir lekke is nie
PVC binne kant is nie aan die bodum vas geheg nie wat skoon maak maklik maak
Cooler is goed geisuleer en in 400-500 km het ons maar 3-4 grade verloor
Die deksel is uitgele met Alumina vir exstra insulasie
Die coolers is buigbaar so dit is baie maklik om op te rol en weg te pak
Coolers is stof en waterdig
Dra handvatsels is reg rondom die sak van links na regs wat help om
swaarder te dra
Coolers is nie net vir vleis nie maar kan ook gebruik word vir kamp,inkopies en
selfs kleure weg te pak
Coolers Grootes
Single cab Full Cab Cooler (225 x 150 x 50) : R 7370
Super/Club Cab Full Cab Cooler (175 x 148 x 50) : R 6600
Double Cab Full Cab Cooler (150 x 150 x 50) : R 6270
Double Cab Wheel Arch Cooler (150 x 110 x 50) : R 4730
Standard Half Cab Cooler (150 x 70 x 50) : R 5060
Standard Wheel Arch Cooler (110 x 70 x 50) : R 3960

Additional information

Dimensions 60 × 80 × 50 cm
Cooler Size

Single cab Full Cab Cooler (225 x 150 x 50) : R 7370, Super/Club Cab Full Cab Cooler (175 x 148 x 50) : R 6600, Double Cab Full Cab Cooler (150 x 150 x 50) : R 6270, Double Cab Wheel Arch Cooler (150 x 110 x 50) : R 4730, Standard Half Cab Cooler (150 x 70 x 50) : R 5060, Standard Wheel Arch Cooler (110 x 70 x 50) : R 3960

Color

Black, Olive, Grey

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bakkie deluxe coolers”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products