Description
Gemaak uit Ripstop materiaal
Kom in n 52″ en 58″ lengte
Sak is met Convoluted foam uitgele
vir n goeie skok absorbeerder
Dik gepad maar kompak vir gemaklike
paking en lig vir dra
Breete is 30cm vir gemaklike scope spasie
Regs is daar 1 klein sakkie en n grooter
sak aan die regter kant
2x handvatsels om die sak gemaklik te dra
Plek vir jou loop skoon maak pyp
Kleure Beskikbaar
Only Olive
Where to find Us
Track your order









Reviews
There are no reviews yet.