JagLekker Biltongjag Kompetisie 2026 | Wen ’n Jagwegbreek vir 4 by Swaelkrans

JagLekker Biltongjag Kompetisie 2026 | Wen ’n Jagwegbreek vir 4 by Swaelkrans

Price range: R100,00 through R400,00

🎯 Wen ’n ongelooflike 2-nag Biltongjag vir 4 jagters by Swaelkrans Hunting Safari’s.

✔ Verblyf ingesluit
✔ Bosveld ervaring
✔ Jagwegbreek vir 4
✔ Slegs R100 per lootjie

📅 Wenner aangekondig teen 31 Julie 2026 op JagLekker se Facebook-blad.

Description

WEN ‘n BILTONGJAG VIR 4 JAGTERS! 🐃🔥

JagLekker en Swaelkrans Hunting Safari’s gee EEN gelukkige wenner die kans om ’n ongelooflike 2-nag jagwegbreek vir 4 jagters te wen.

Hierdie kompetisie bied die perfekte Bosveld ervaring vir familie, vriende of jagmaats wat die jaglewe wil beleef.

WAT DIE WENNER ONTVANG

✔ 2 Nagte Verblyf
✔ Jagwegbreek vir 4 Jagters
✔ Kampvuur & Bosveld Atmosfeer
✔ Luukse verblyf
✔ Ongelooflike herinneringe
✔ Die ultimate biltongjag ervaring

📅 Wenner aangekondig teen 31 Julie 2026 op JagLekker se Facebook-blad.

Additional information

Lootjies

Opsie 1 – Standaard Lootjie, Opsie 2 – Bonus Pakket, Opsie 3 – Super Jagter Pakket

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “JagLekker Biltongjag Kompetisie 2026 | Wen ’n Jagwegbreek vir 4 by Swaelkrans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products